Wat is Faithlife?

Faithlife is ons gemeente se interaktiewe webblad. Meer inligting is hier beskikbaar ten opsigte van preekopnames, aktiwiteite, gesprekke en foto’s.

Druk op die Faithlife skakel hieronder en volg instruksies om te registreer vir toegang.

Faithlife