Lady Star of the Sea

Ons eredienste word elke Sondag oggend gehou in die skool saal van “Lady Star of the Sea”. Gedurende die skool kwartaal verlaat die kinders gewoonlik die erediens vir kategese opleiding. Na afloop van die diens is almal welkom om nog so bietjie langer te bly om ‘n koppie koffie/tee saam te geniet en ook sommer lekker saam te kuier. Aand […]

Pukekohe Diens

  Location Information You can enter any content you want to describe a location.