Freek

Ds Freek Terblanche

Agtergrondskets tov Ds Freek Terblanche Die leraar van ACK Howick en sy gesin het in November 2009 by ons aangesluit vanuit Suid-Afrika. Hy het aan die Universiteit Stellenbosch studeer en is sedert 1992 in die voltydse bediening. Hy het verskillende gemeentes in die Noordelike provinsie, Vrystaat en die Oos-Kaap bedien. Die mees resente gemeente was […]