Gen 1: Leef as beeld van God // Preke

Gegee deur Freek Terblanche op 04 Jul 2010

Genesis1 herinner ons dat ons leef in die teenwoordigheid van God - voor Sy
aangesig. Tweedens leef ons as Sy beeld sowel as Sy verteenwoordigers voor
Sy aangesig. Derdens leef ons in hierdie w6reld in die teenwoordigheid, voor
en selfs in die gesig van andere.

Gebruik die link hier onder.

Laai die preek af