Preke

Al die preke

Die Eienaar en Sy wingerd. 22 Aug

Download File

Praktiese gehoorsaamheid, verantwoordelikheid vir dit wat aan God behoort, teenkanting hanteer, God se liefde en trou. Vind uit meer.

Esegiel se roepinghttp://ackhowick.co.nz/new/preeke/Ds Freek-15 Augustus 10.mp3 15 Aug

Download File

Esegiel word geroep om profeet te wees - 'n geloofwaardige profeet in die volk se midde. God maak van sy hele menswees 'n teken sodat die volk kan weet daar 'n profeet in hulle midde is. God kom aan die woord deur die mens wat die Woord opgeeet het. Vind uit meer.

Teken van eenheid en liefde 1 Korinthiërs 11: 17 - 34 08 Aug

Download File

Teken van eenheid en liefde Vind uit meer.

Oordeel en genade 01 Aug

Download File

Lukas 3: 1 - 22 Koninkrykstyd Vind uit meer.

Leef in God se omhelsing - 2 Kor 13 25 Jul

Download File

Gemmenskap met God, gemmenskap met gelowiges, eenheid en eensgesindheid, geestelike volwassenheid, seen. Vind uit meer.

Bid en leef met vrymoedigheid 18 Jul

Download File

Vrymoedigheid en vrypostigheid Vind uit meer.

Laat U Koninkryk kom Matteus 6: 10 11 Jul

Download File

God is ‘n pretbederwer – as ons luister na wat ateïste vir ons vertel. Die advertensies op die busse en advertensieborde versoek ons om die lewe te geniet want dalk net is daar nie lewe na die dood nie! Wat het ons nie dan alles gemis nie............... Wat is die kans?

“Flip the coin and choose life”

Jesus leer Sy volgelinge bid vir die koms van die Koninkryk. Dit kom nie vanselfsprekend vir almal nie. Dit word nie deur die mens bepaal en gefinaliseer nie. Die gelowige is nie die spil waarom dit draai nie. Jesus Christus is wel.

“Believe in Christ and live”
Vind uit meer.

Gen 1: Leef as beeld van God 04 Jul

Download File

Genesis1 herinner ons dat ons leef in die teenwoordigheid van God - voor Sy
aangesig. Tweedens leef ons as Sy beeld sowel as Sy verteenwoordigers voor
Sy aangesig. Derdens leef ons in hierdie w6reld in die teenwoordigheid, voor
en selfs in die gesig van andere. Vind uit meer.

Om te leef in God se teenwoordigheid - Jak 1 27 Jun

Download File

Om te leef in God se teenwoordigheid - Jak 1 Vind uit meer.

Lewe voor God se aangesig. 20 Jun

Download File

Teenwoordigheid van God. Gehoorsame lewe. Diensbaarheid. Goeie werke & heiliging. Die tong en praat. Vind uit meer.

Toekomsdrome Fil 3 13 Jun

Download File

Ek maak my los van wat agter is en strek my uit na wat voor is. Ek span my in om by die wenstreep te kom, sodat ek die hemelse prys kan behaal waartoe God my geroep het in Christus Jesus Vind uit meer.

Jesus Christus is teenwoordig deur Sy Gees 16 May

Download File

Sondag na Hemelvaart en laaste Sondag van Pase
Johannes 16: 1 - 15
Heilige Gees, troos, geloof, oorwinning Vind uit meer.

Die Lam op die Troon 13 May

Download File

Hemelvaart, Efesiërs 1: 5 - 23
Teenwoordigheid, weggaan, heers, koningskap, aanstelling van ons as kerk en die groot taak Vind uit meer.

God se Heilige Teenwoordigheid 09 May

Download File

Sesde Sondag in Paastyd, 2 Samuel 6 en Psalm 132: 3 - 5.
Teenwoordigheid, voorsiening en heiligheid van God. Lewe en dood Vind uit meer.

Jesus - Die Lewe 02 May

Download File

Johannes 11: 17 - 44: Lasarus se dood en opweking is die agtergrondteks van die naderende dood, sterfte en opstanding van Jesus. Dit roep gemengde reaksies op met die kritieke vraag: "Glo jy dit?" Vind uit meer.

Jesus se swaarkry en my lekkerkry 25 Apr

Download File

1 Petrus 2: 18 - 25: Onverdiende swaarkry en hoe dit hanteer moet word. Jesus se hantering daarvan. Terugslae en die doel daarvan My beperktheid en status in die samelewing. Bring Jesus se rdding nie 'n beter lewe nie? Vind uit meer.

Verlos om te lewe 18 Apr

Download File

1 Petrus 1: 17 - 23: Temas wat sterk na vore kom is die Vaderskap van God; die liefde tot die naaste, die reaksie van om 'n lewe te leef as onverganklike saad. Geloof en gehoorsaamheid is onlosmaaklik verbonde. Vind uit meer.

Prys God vir Sy Redding 11 Apr

Download File

Psalm 118: Die bevryding/redding wat God bring is 'n sentrale tema in hierdie gedeelte. Die reaksie van blydskap en dankbaarheid wat daarop volg word uitgesing deur die Psalmdigter.
Vind uit meer.

Die Graf is leeg 04 Apr

Download File

04 April 2010 - Opstandingsondag: Is Jesus net nog een met beloftes van bevryding vir die Jode of is Hy die ware Verlosser? Vind uit meer.

Die navolging van Jesus Christus 14 Mar

Download File

Dit is ons as gelowiges se voorreg om Hom te volg op hierdie vreemde pad van teenstand en lyding dmv Diens Vind uit meer.

Lewe as mense van die lig. 28 Feb

Download File

Christus versamel Sy kinders om midde die wêreld Sy lig uit te straal.  Dit gebeur wanneer ons lewenswyse in gehoorsaamheid Hom weerspieël.  Ons lewens kan maklik duister(nis) wees of onder die leiding van Christus.  Dan is dit lig!  Dan is ons doen en late gevul met wat goed en reg en waar is.  Die mense in soeke na antwoorde sal dit herken as die “Waarheid” en aangetrek word na die Lig.
Vind uit meer.

God versamel ons voor Hom 14 Feb

Download File

God versamel ons voor Hom Vind uit meer.

Page 1 of 1 pages

Sorteer volgens datum

September 2010
S M T W T F S
29 30 31 1 2 3 4
5 6 7 8 9 10 11
12 13 14 15 16 17 18
19 20 21 22 23 24 25
26 27 28 29 30 1 2