VIVA! // Bedienings
VIVA! se visie is “Om ‘n geestelike tuiste te skep vir lidmate van 17-19 jaar wat reeds belydenis van geloof afgelê het, waar hulle saam met vriende geestelik en selfstandig kan groei in hulle verhouding met die Here.
VIVA! kom elke tweede Dinsdag om 19:30 by 9 Mulroy Place, Dannemora bymekaar (Kontak Ludwig as daar onsekerheid is.)
Nuus Lees meer nuus
Geen nuus nie
Opkomende Gebeure
Geen opkomende gebeure nie
Fotos Gaan album toe
Kontak Inligting
Koördineerder
Ludwig Wendzich
Phone: 0211500008
Email: (JavaScript must be enabled to view this email address)