Wie is Ons // Wie is ons
Vir meer inligting kliek op die skakels aan die regterkant van die bladsy.
Vir meer inligting kliek op die skakels aan die regterkant van die bladsy.
Ons is ‘n gemeente wat leef as liefdevolle ligdraers vir ons stad en sy mense. Om as God se kinders ‘n geestelike tuiste vir Afrikaanssprekendes te skep waar ons dienend omgee vir alle mense en so uitvoering gee aan Christus se opdrag om dissipels van alle mense te maak.
Design and All Content © 2009